Vraag
Wat beteken dit om God te prys?
Antwoord
Christene praat dikwels daarvan âom God te prysâ en die Bybel gee opdrag aan alle lewende skepsels om die Here te Prys (Ps 150:6). Een Hebreeuse woord vir âprysâ is âyadahâ en die betekenis daarvan is âprys, om dankie te sĂȘ, of bekentenis.â ân Tweede woord vir âprysâ in die Ou Testament is âzamarâ en beteken âlofprysing.â ân Derde woord vir âprysâ is âhalalâ (die oorsprong van âhallelujahâ) wat beteken âom te prys, eer of lofprys.â Al drie terme bevat die idee van dank en eer betuig teenoor die een wat dit waardig is.
Die boek Psalms is ân samevatting van liedere, gevul met lofprysings aan God. Tussen hulle is Ps 9:2, wat sĂȘ, âMet my hele hart wil ek U prys, Here, wil ek van U magtige reddingsdade vertel.â Ps 18:50 sĂȘ, ââŠ.tot eer van U Naam ân lofpsalm sing.â Ps 21:13 prys God beide vir wie Hy is en vir Sy groot krag: âLaat U mag seĂ«vier, Here, dan sal ons U krag besing en daaroor roem.â
Ps 150 gebruik die term âprysâ 13 maal in 6 verse. Die eerste vers beskryf die âwaarâ God oral geprys moet word! âPrys God in Sy heiligdom, prys Hom hier onder Sy magtige hemelgewelf!â
Die volgende vers leer âhoekomâ die Here geprys moet word: âPrys Hom oor Sy kragtige dade, prys Hom in Sy magtige grootheid!â
Verse 3-5 sĂȘ âhoeâ om die Here te prys â met ân verskeidenheid van instrumente en dans. Die indruk word gekry dat alles wat ons het wat ân geluid kan voortbting, kan gebruik word om die Here te prys.
Vers 6 vertel ons âwieâ moet die Here prys: âLaat alles wat asemhaal, die Here prys!â Elke lewende ding is veronderstel om die Here te prys.
In die Nuwe Testament is daar voorbeelde van hoĂ© om Jesus te prys. Matt 21:16 verwys na hulle wat Jesus geprys het, toe Hy op ân donkie Jerusalem in gery het. Matt 8:2 vertel van ân melaatse wat voor Jesus gebuig het. In Matt 28:17 is Jesus se dissipels aangesĂȘ om Hom te aanbid na Sy opstanding. Jesus het aanvaar om as God geprys te word.
Die vroeĂ« kerk het dikwels tye van lofprysing gedeel. Byvoorbeeld, die eerste kerk in Jerusalem het ân lofprysingsfokus ingesluit (Hand 2:42-43). Die kerkleiers in AntiogiĂ« het gebid, vereer en gevas gedurende die tyd toe Paulus en Barnabas opgeroep was vir sendingwerk (Hand 13:1-5). Baie van Paulus se briewe sluit uitgebreide gedeeltes is van lofprysing tot die Here (1 Tim 3:14-16; Fil 1:3-11).
Met die wederkoms van Jesus, sal al God se kinders deel uitmaak van ân ewige lofprysing tot God. âDaar sal niks meer wees wat deur God vervloek is nie. Die troon van God en van die Lam sal in die stad wees en Sy dienaars sal Hom dienâ (Openbaring 22:3). Met die vloek van sonde wat verwyder sal wees, sal hulle wat by die Here is, vir ewig die Koning van konings in volmaaktheid prys. Daar word gesĂȘ dat ons aanbidding van God op aarde net eenvoudige voorbereiding is vir die viering van lofprysing wat sal plaasvind vir ewig saam met die Here.
English
Wat beteken dit om God te prys?