那不勒斯足球俱乐部

settings icon
share icon
Vraag

Wat is die Dooie See Perkamentrolle en hoekom is hulle belangrik?

Antwoord


Die eerste Dooie See Perkamentrol se ontdekking het in 1947 in Qumran gebeur, 鈥榥 dorpie ongeveer 20 myl oos van Jerusalem op die noordwestelike kus van die Dooie See. 鈥榥 Jong Bedoe茂ense skaapwagter, besig om 鈥榥 bok te volg wat verdwaal geraak het, het 鈥榥 rots rondgerol in een van die grotte langs die seehange en 鈥榥 gekraak gehoor: die rots het 鈥榥 keramiekpot geraak, wat leer- en papirusrolle bevat het, wat later bepaal is om ongeveer 20 eeue oud was. Tien jaar en baie soeke later, was daar elf grotte by die Dooie See gevind, wat tienduisende dele van perkamente bevat het, gedateer van die derde eeu v C tot 68 AD en verteenwoordig 鈥榥 geskatte 800 aparte werke.

Die Dooie See Perkamentrolle bestaan uit 鈥榥 lywige samestelling van Joodse dokumente, geskryf in Hebreeus, Aramees en Grieks en sluit baie onderwerpe en liter锚re style in. Hulle bevat manuskripte of gedeeltes van elke boek in die Hebreeuse Bybel, behalwe die boek Ester, almal daarvan byna eenduisend jaar vroe毛r geskep, as enige vorige bekende Bybelmanuskripte. Die rolle bevat die vroegste bybelse kommentaar wat bestaan het, oor die boek Habakuk en baie ander geskrifte, waar tussen godsdienstige werke, betreffende Joodse sektes van daardie tyd ook was.

Die legendes van wat in die Dooie See Perkamentrolle saamgevat was, is ver meer as wat werklik daar was. Daar was geen verlore Bybelboeke nie, of ander literatuur wat nie alreeds ander kopie毛 van bestaan het nie. Die groot meerderheid daarvan was eenvoudige kopie毛 van Ou Testamentiese boeke van 250-150 v C. Daar was ook ekstra bybelse en apokriewe boeke gevind, maar weereens, die groot meerderheid was kopie毛 van die Hebreeuse Ou Testament. Hierdie perkamentrolle was 鈥榥 wonderlike ontdekking, omdat die perkamentrolle in uitstekende toestand was en vir so lank weggesteek gebly het (meer as 2聽000 jaar). Die Dooie See Perkamentrolle kan ook vir ons vertroue gee in die betroubaarheid van die Ou Testamentiese manuskripte, aangesien daar minimale verskille tussen die manuskripte was, wat voorheen ontdek was en di茅 wat in Qumran gevind was. Dit is duidelik dat dit 鈥榥 manier was wat God gebruik het om Sy Woord in bewaring te hou deur die eeue, deur dit te beskerm teen uitwissing en die inhoud teen beduidende foute te bewaak.

English



Terug na die Afrikaanse tuisblad

Wat is die Dooie See Perkamentrolle en hoekom is hulle belangrik?
Deel hierdie bladsy: Email icon
© Copyright 那不勒斯足球俱乐部